Toeganklikheid in Kubuntu
- Ons wil rekenaar maak werk vir almal, ongeag jou fisiese
omstandighede. Daarom verskaf ons nuttighede wat Kubuntu een van die mees
toeganklike beheerstelsels in omgang maak.
- Jy kan al hierdie nuttighede in een plek vind: die Toeganklikheid
voorkeure, binne die Stelselverstellings program vanaf die spyskaart. Van
daar af kan jy hulpvaardige nutsprogramme soos Wysiger
sleutels,Sleutelbord filters en Aktiveringsgebare
aanskakel.
- Onthou om ook na die Voorkomsvoorkeure te loer. Jy kan kies tussen
visuele style en kan selfs die fonte verander wat deur programme gebruik
word.